send link to app

Dieretuin-Pret


4.2 ( 2512 ratings )
Oyunlar Bulmaca Eğitim Eğitici
Geliştirici: Helpende Hand
ücretsiz

Hierdie skryf-app is daarop gefokus om graad 1-leerders te leer lees.
Die lees-app fokus op die volgende:
•Die leer van die alfabet
•die herkenning van die klanke en letters; en
•die skryf van die letters van die alfabet.
Besoek www.leesapp.co.za vir meer inligting oor ons ander
opvoedkundige produkte.

Ontwikkel deur: Wiehan Venter, Kupla Design

Eerste uitgawe 2015

Alle regte voorbehou